Modulekode | IPL 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Kontemporêre politieke en ekonomiese tendense wat die politieke ekonomie van ontwikkelende state beïnvloed, word bestudeer. Die klem is spesifiek op die invloed van internasionale finansiële instellings en regimes op die politieke ekonomie van die ontwikkelende wêreld, en op die reaksies van hierdie state. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App